Skip to main content

Kom ons speel

Ages 3 to 9

Synopsis

Speel is ’n noodsaaklike deel van die leerproses. Kom ons speel moedig kinders aan om die wêreld te verken en hul verbeelding te gebruik.

Die boek is propvol diverse karakters in trots Suid-Afrikaanse omgewings, en moedig kinders aan om hul eie stories op te maak, hulself uit te daag om nuwe speletjies baas te raak en hope pret saam met hul maats te hê.

Details

03 October 2022
9781776251810
Imprint: Pan Macmillan South Africa Children's Books