Theodore Key

Theodore Key is ’n vryskut-illustreerder van Kaapstad. Hy het ‘n graad in grafiese ontwerp aan die Universiteit van Pretoria behaal en illustreer kinderboeke, advertensieveldtogte, tydskrifte en koerante. Wanneer hy nie besig is om te teken nie, swem in die see, lees boeke oor diere en geskiedenis of speel met sy kat.

Books by Theodore Key