
Waar is Katjie?
Ages 1 to 4
Paperback
Imprint: Pan Macmillan South Africa Children's Books
Synopsis
Speel wegkruipertjie saam met Katjie.
Volg die leidrade en lig die flappies om Katjie se geheime wegkruipplek te vind. Jy sal `n klomp van haar maats ook ontmoet!
Oor die reeks: ⢠`n Splinternuwe reeks wat peuters aan diere bekendstel. Daar is flappies om op te lig en `n opwip-bladsy aan die einde van die boek. ⢠Peuters leer meer oor die kenmerke van verskillende diere. ⢠Groot flappe help peuters om fyn motoriese vaardighede te ontwikkel. ⢠Raai-speletjies bou woordeskat en ontwikkel geheue.
Details
Imprint: Pan Macmillan South Africa Children's Books



















