Skip to main content

Besige Dag

Ages 1 to 3
Paperback

Synopsis

Gee jou kleinding ‘n voorsprong! Hierdie boek is spesiaal geskryf om taalontwikkeling te bevorder en kleuters se selfvertroue ‘n hupstoot te gee terwyl hulle leer praat. Geskep deur ouers vir ouers. Kleuterklets kan vinnig of stadig gelees word, afhangende van hoeveel tyd (en energie!) jy het. Of dit vyf minute of 25 is, jou kleinding sal versot wees daarop om dié boek met jou te deel. Propvol raad en wenke, met flappies om te lig en snaakse detail om op elke besige bladsy te ontdek. Dié boek sal jou help om jou kleuter te leer praat - en om met jou kleuter te praat!

Details

23 August 2024
14 pages
9781779990402
Imprint: Pan Macmillan South Africa Children's Books