Skip to main content

Opwip-Pret: Olifant, Olifant, kyk hoe groot is jou ore!

Ages 1 to 8
Paperback

Synopsis

Speel saam met die olifant terwyl sy trompetter en spat in dié interaktiewe opwipboek!

Die boek dra eenvoudige feite oor diere aan jong lesers aan en moedig verbeeldingspel aan.

Details

03 June 2025
10 pages
9781779991058
Imprint: Pan Macmillan South Africa Children's Books