Skip to main content
Out on 01 August 2026

Woorde Wat Dans

Ages 3 to 6

Synopsis

Oral waar Vuyo gaan, leer sy nuwe woorde. By die huis leer sy van kos en die natuur. Tata vat haar biblioteek toe sodat sy boeke kan kies. By die skool maak sy en haar maats liedjies op met die woorde wat die juffrou hulle leer. By die Sondagskool leer sy die woorde van baie ou liedjies. Dan droom sy een aand van woorde wat dans ... en sy skryf 'n pragtige gedig daaroor.

Details

01 August 2026
32 pages
9781779992239
Imprint: Pan Macmillan South Africa Children's Books