Skip to main content

Krok en Dil Vlak 4 Boek 2

Jaco Jacobs

Illustrated by Nadia du Plessis

Translated by Jaco Jacobs

Ages 6 to 9

Synopsis

Vandag is net 'n gewone dag. Niemand verjaar nie. Niks spesiaals gaan gebeur nie. Maar Dil besluit vandag moet 'n dag wees wat niemand gaan vergeet nie. Hoe gaan hy dit regkry?

Details

01 May 2024
24 pages
9781779990150
Imprint: Pan Macmillan South Africa Children's Books