Skip to main content

Ek is KALM

Paperback

Synopsis

Dié boek help kinders om hulle gevoelens te verken.

Dit bied ’n eenvoudige storie, ’n aktiwiteit en ’n wiel wat gedraai kan word. Dit moedig nie net ’n deernisvolle uitkyk aan nie - dit is ook pret!

Details

27 September 2023
16 pages
9781776253005
Imprint: Pan Macmillan South Africa Children's Books