Spieëltjie Spieëltjie: Plaasdiere

Lisa Edwards

Illustrated by Claire Baggaley

01 October 2023
9781776253043

Synopsis

Ontmoet oulike plaasdiere in dié prettige boek – bokke, koeie, perde en varke.

Maar wie maak die hardste geluide van almal?