Skip to main content

Bella en Ben: Ben Se Eerste Dag

Paperback

Synopsis

Ben se eerste dag: ’n storie oor dapper wees Kan Bella vir Ben help om dapper te wees op sy eerste dag by die kleuterskool? Dié reeks is perfek vir peuters en kweek emosionele intelligensie. Daar is flappies, ’n wiel wat kan draai en ’n skattige uitvou-hart aan die einde.

Details

01 January 1753
9781779991973
Imprint: Pan Macmillan South Africa Children's Books