Skip to main content

Jy is 'n Wens

Jaco Jacobs

Illustrated by Tumi K. Steyn

Translated by Jaco Jacobs

Ages 3 to 9

Synopsis

Ons het gewens en gewens vir iemand net soos jy. ’n Spesiale iemand wat by ons kan kom bly.

Hierdie prenteboek vertel op ’n deernisvolle en prettige manier die storie van verskillende gesinne wat kinders aanneem. Dit is die perfekte wegspringplek vir ouers wat met kinders oor aanneming wil gesels, en dit help kinders om te verstaan dat elke gesin spesiaal is – al lyk ons nie noodwendig dieselfde nie.

Die outeur se tantieme op die verkope van die boek word aan Engo geskenk. Engo is ’n niewinsgewende en nieregeringsorganisasie wat ondersteuning bied aan individue en gesinne en betrokke is by die fasilitering van aannemings en ondersteuning bied aan aanneem-gesinne.

Die boek is ook beskikbaar in Engels.

Details

05 January 2022
9781776251100
Imprint: Pan Macmillan South Africa Children's Books