Krok en Dil Vlak 3 Boek 2

Jaco Jacobs

Ages 6 to 9
31 January 2023
9781776252022

Synopsis

Dil sien 'n gat in die grond. Die gat is groot en rond! Wat sal hy en Krok daarmee doen? Sal hulle daarin bad, 'n boom daarin plant ... of salk net loer wat daarin is?