Skip to main content

’n Drukkie vir Danser

Ages 3 to 8

Synopsis

Danser bly saam met sy familie in die vlei. Die perde loop wild rond en is baie skaam. ’n Fotograaf neem foto’s van hulle vir ’n kalender. Die mense hou baie daarvan. Eendag bring die fotograaf ’n seuntjie in ’n rolstoel saam. Danser vergeet om skaam te wees. Hy doen allerhande lawwe dinge om die seuntjie te laat glimlag. Dit word ’n baie spesiale dag en die seuntjie belowe om weer te kom kuier.

Details

01 April 2025
24 pages
9781776253807
Imprint: Pan Macmillan South Africa Children's Books