Skip to main content

’n Wens vir Wiekie

Ages 3 to 8

Synopsis

Wiekie woon in ’n sirkus. Al is sy net ’n welpie, begin die leeutemmer haar reeds toertjies leer. Wiekie se hart is seer. Sy wil nie soos Mamma toertjies doen en in ’n hok wees nie. Mamma vertel vir Wiekie dat hulle van Afrika kom en gebore is om vry te wees. Hulle word uit die sirkus gered en na Suid-Afrika geneem. Daar is hulle vry om boom te klim en in die gras te rol.

Details

01 April 2025
9781776253777
Imprint: Pan Macmillan South Africa Children's Books