
Nicole en Appelliefie
Wendy Maartens
Illustrated by Yolandi Prins
Ages 6 to 9
Buy the book
Imprint: Pan Macmillan South Africa Children's Books
Synopsis
Nicole en Pappa trek in ān nuwe huis in Kaapstad in nĆ” die dood van haar ma. Die nuwe huis voel vreemd en leeg, en Nicole mis vir Mamma vreeslik.
Wanneer Nicole verjaar, neem Pappa haar na die middestad om roomys te eet en vir haar nuwe skoene te koop. Hier ontdek hulle ān beseerde gansie wat hulle saamneem huis toe.
Hulle bure help om die gansie gesond te kry en sommer gou voel die nuwe huis en straat soos ān ware tuiste.
Details
Imprint: Pan Macmillan South Africa Children's Books




































