Nurture a love for nature with little readers with new series by Wendy Maartens

Our Animal Stories is a proudly South African series that consists of four books by one of the country’s foremost children’s book authors, Wendy Maartens, with beautiful illustrations by Nikè Bekker.

A Place For Pickle

Ons Dierestories is ‘n trots Suid-Afrikaanse reeks wat bestaan uit vier boeke deur een van die land se voorste kinderboekskrywers, Wendy Maartens.  

Our Animal Stories is a proudly South African series that consists of four books by one of the country’s foremost children’s book authors, Wendy Maartens. 

In these beautiful full-colour picture books, illustrated by Nikè Bekker, she tells four unique stories that will nurture a love for nature and evoke empathy with little readers. The indigenous fauna and flora of the Overberg region, and specifically Kleinmond where Wendy lives, serves as inspiration for this series. All four books are suitable for readers aged 3 and up.

Pickle the baboon, Whisper the lion, Smiley the dolphin and Humbug the foal – and their interactions with humans – will bring hope, joy and inspiration with their respective stories. 

A Wish For Whisper | A Song For Smiley | A Hug For Humbug | A Place for Pickle

Ons Dierestories is ‘n trots Suid-Afrikaanse reeks wat bestaan uit vier boeke deur een van die land se voorste kinderboekskrywers, Wendy Maartens.  

In hierdie pragtige volkleur prenteboeke, geïllustreer deur Nikè Bekker, vertel Wendy unieke stories wat ‘n liefde vir die natuur en ‘n bewustheid van medemenslikheid by klein lesers sal aanwakker. Die inheemse plante en diere van die Overbergomgewing, en spesifiek Kleinmond waar Wendy woon, dien as inspirasie vir hierdie reeks. Al vier dié boeke is geskik vir lesers vanaf 3 jaar en ouer. 

Patat die bobbejaan, Wiekie die leeu, Druppel die dolfyn en Danser die vulletjie sal met hul onderskeie stories en hul ontmoetings met mense hoop, vreugde én inspirasie vir lesers van alle ouderdomme bring.

'n Wens vir Wiekie | 'n Deuntjie vir Druppel | 'n Drukkie vir Danser | 'n Plek vir Patat