Skip to main content

Dit is nie 'n boek nie

Jaco Jacobs

Illustrated by Zinelda McDonald

Translated by Jaco Jacobs

Ages 9 to 12
Paperback

Synopsis

Dit is nie ’n boek nie … dis ’n avontuur, ’n lag per dag, ’n sirkus, ’n wipwarit, ’n towertapyt!

Hierdie boek bevat ’n rympie vir elke dag van die jaar!

Vertrek saam met Jaco Jacobs op ’n prettige rympiereis in dié bielie van ’n bundel propvol skaterlagrympies.

Details

15 November 2023
9781776253241
Imprint: Pan Macmillan South Africa Children's Books