Ek Wil Nou Nie Snaaks Wees Nie
Jaco Jacobs
Translated by Jaco Jacobs
Ages 6 to 9
Buy the book
06 April 2020
Imprint: Pan Macmillan South Africa Children's Books
Synopsis
Wat sal gebeur as jy die skoolhoof kielie?
Kan jy die alfabet van A tot Z burp?
Kruip daar ’n wurm in hierdie boek weg?
Waarom is dit ’n slegte idee om jou toonnaels te kou?
Wat is die moeilikste vraag op aarde? Die antwoorde op al hierdie vrae is in hierdie SKREEUSNAAKSE rympieboek uit die pen van Jaco Jacobs! Meer as 60 rympies wat gewaarborg is om jou lagspiere hope oefening te gee. Briljant vir eisteddfods!
Details
06 April 2020
9781776250141
Imprint: Pan Macmillan South Africa Children's Books



















