Skip to main content

In die Wildtuin

Paperback

Synopsis

Kom saam na die wildtuin waar olifante trompetter en leeus brul! Soek en vind die diere in die wildtuin en gesels daaroor met jou klein boekwurm.

Die boek is perfek vir babas en peuters. Dit bevat trek- en skuifmeganismes en ontwikkel geletterdheids- en fyn motoriese vaardighede.

Details

01 June 2021
9781776250462
Imprint: Pan Macmillan South Africa Children's Books