Skip to main content

Krok en Dil Vlak 1 (Boeke 1-10)

Jaco Jacobs

Illustrated by Nadia du Plessis

Translated by Jaco Jacobs

Age 5 +
Paperback

Synopsis

Lees is lekker saam met Krok en Dil! Hierdie prettige reeks is die perfekte beginpunt om 'n lewenslange liefde vir lees te koester. Die vlak 1 pak sluit boeke 1-10 in die KROK EN DIL leesreeks deur topverkoperskrywer Jaco Jacobs in.

Details

06 January 2025
240 pages
9781776253197
Imprint: Pan Macmillan South Africa Children's Books