Krok en Dil Vlak 3 Boek 4

Jaco Jacobs

Illustrated by Nadia du Plessis

Ages 6 to 9
31 January 2023
9781776252060

Synopsis

Krok en Dil ontmoet 'n nuwe maat. Hy hou van lees, net soos Krok. Hy hou van kosmaak, net soos Krok. Hy kan vinnig ry en toertjies op sy skaatsplank doen. Gaan hy dalk Krok se nuwe beste maat word?