Krok en Dil Vlak 3 Boek 8

Jaco Jacobs

Illustrated by Nadia du Plessis

Ages 6 to 9
31 January 2023
9781776252145

Synopsis

Dil kan nie wag nie. Vandag gaan hy en sy maats 'n skip bou. 'n Regte seerowerskip! En raai wie gaan die kaptein wees ...