Krok en Dil Vlak 3 Boek 9

Jaco Jacobs

Illustrated by Nadia du Plessis

Ages 6 to 9
31 January 2023
9781776252169

Synopsis

Dil ontdek iets waarvan hy baie hou ...
Kolle! Kolle op sy klere, kolle op sy huis ...
Hy maak selfs 'n winkel oop wat kolle verkoop. Kort voor lank is daar kolle net waar jy kyk! Maar kan hy Krok oorreed om ook van kolle te hou?