Skip to main content

Krok en Dil Vlak 4 Boek 1

Jaco Jacobs

Illustrated by Nadia du Plessis

Translated by Jaco Jacobs

Ages 6 to 9

Synopsis

Dil is moeg vir sy ou bril. Hy wil 'n nuwe bril koop - en Krok moet om help kies. In die winkel is hope brille. Maar party is te duur en ander is te groot. Gaan hulle ooit die perfekte bril kry?

Details

01 May 2024
9781779990044
Imprint: Pan Macmillan South Africa Children's Books