Skip to main content

Krok en Dil Vlak 4 Boek 9

Jaco Jacobs

Illustrated by Nadia du Plessis

Translated by Jaco Jacobs

Ages 6 to 9

Synopsis

Dil is opgewonde. Hy en Krok gaan saam met hulle maats kampeer! Hulle gaan in tente slaap, om die vuur kuier en stories vertel. Kort voor lank word almal bietjie bang. Maar Dil is nie bang nie. Hy skrik vir niks ... of hoe?

Details

01 May 2024
9781779990129
Imprint: Pan Macmillan South Africa Children's Books