Skip to main content

Minki die TV-ster

Jaco Jacobs

Illustrated by Tumi K. Steyn

Translated by Jaco Jacobs

Ages 6 to 12

Synopsis

Minki die TV-ster: Minki en haar maats kan nie wag nie! Een van hul gunsteling-musieksterre gaan ’n video by die skool kom maak – en almal gaan die kans kry om daarin te verskyn. Een meisie gaan egter ’n spesiale rol in die video kry, en Danika is vas oortuig dit gaan sy wees. Maar toe iemand anders uit die bloute die rol kry, maak Danika ’n nare plan om wraak te neem …

Details

01 March 2026
9781779991492
Imprint: Pan Macmillan South Africa Children's Books