Skip to main content

Riek en Niek

Jaco Jacobs

Illustrated by Frank Lunar

Translated by Jaco Jacobs

Ages 7 to 12

Synopsis

Spoetniek is nie ’n gewone slak nie.

Hy is GROTER as al die ander slakke in die skool se tuin.

En VINNIGER ook.

Riek en Niek laat hom resies jaag teen die ander slakke.

Hy wen elke keer.

Maar nare Nanja hou nie van slakke nie.

Daarom kla sy by juffrou Burp … e … juffrou Burk … en kort voor lank is arme Spoetniek se lewe in gevaar!

Kan Riek en Niek aan ’n slim plan dink om Nanja terug te kry?

Details

30 June 2023
48 pages
9781776252626
Imprint: Pan Macmillan South Africa Children's Books