
Spookasem
Jaco Jacobs
Illustrated by Stephen Wallace
Ages 12 to 16
Pre-order now
Imprint: Pan Macmillan South Africa Children's Books
Synopsis
Om ’n spook te wees is nie REGTIG so sleg as wat almal dink nie. Veral nie as jy in ’n besige winkelsentrum bly nie. Daar’s hope cool goed om te doen. Mia kan snags gaan fliek, in die speletjiesarkade rondhang of die nuutste modes in die klerewinkels aanpas. Daar is selfs ’n paar ander spoke om haar geselskap te hou. Toe Mia boonop ’n gewone meisie ontmoet wat spoke kan sien, is dit die begin van ’n ietwat ongewone vriendskap. Jodi se dertiende verjaardag is om die draai, en Mia beplan ’n groot verrassing vir haar nuwe vriendin. Maar ’n spokerige geheim kan dalk alles bederf …
Details
Imprint: Pan Macmillan South Africa Children's Books



































































































































































