Minki en haar maats: 'n Dag by die akwarium

Jaco Jacobs

Illustrated by Tumi K. Steyn

Ages 8 to 12
17 July 2023
9781776253142

Synopsis

Minki kan nie wag nie! Haar klas gaan vandag op ’n uitstappie na die akwarium.

Almal is opgewonde om die dolfyne, haaie en seeskilpaaie te sien.

Maar Danika het ’n kamera saamgebring … en sy wil seker
maak Minki en haar maats gaan ’n goor dag hê.